| Across |
| 1. | Die proses waardeur hitte van die son die aarde bereik. |
| 3. | Die kleur van lakmoespapier in 'n basis |
| 6. | Die sonnestelsel waarin die Aarde dit bevind. |
| 9. | Die eerste element op die periodieke tabel van elemente. |
| 11. | In 'n voedselkettting word die leeu die . . . genoem. |
| 12. | 'n Vaste stof verander na 'n vloeistof |
| 13. | Tuberkulose word veroorsaak deur virusse of bakterieë |
| 15. | Die bekende Franse mikrobioloog na wie pasteurisasie vernoem is. |
| 17. | Die vyf ryke van lewende organismes is: Monera, Protista, Fungi, Plantae en . . . |
| 18. | Water is 'n verbinding of 'n element |
| 20. | Die planeet die naaste aan die son. |
| 22. | H2O is meer bekend as . . . |
| 23. | Spinnekoppe het . . . bene. |