| Af |
| 1. | Vader van die Periodieke tabel (slegs naam). |
| 3. | Twee of meer atome wat verbind. |
| 5. | Die elemente se verbindings is baie kleurvol. |
| 6. | Baie reaktiewe nie metale. |
| 7. | Elemente wat sag en blink is. (2 Woorde) |
| 8. | Element: Mg |
| 10. | Element: Al |
| 13. | Enige materiaal wat nie 'n mengsel is nie. |
| 14. | Stof wat uit twee of meer elemente bestaan. |
| 15. | Suiwerstof wat nie deur chemiese methodes in kleiner stowwe opgebreek kan word nie. |
| 18. | Getal wat die aantal protone en neutrone aandui. |
| 19. | Faseverandering van vloeistof na vaste stof. |
| 21. | Horisontale rye van die Periodieke Tabel. |
| 23. | Enigiets wat ruimte beslaan en massa besit. |
| 24. | Negatiewe ioon. |