Down |
1. | Chobe Nasionale Park word in hierdie land aangetref. |
2. | Tekening van hierdie dier word teen die muur van die vroulike heuwel aangetref. |
3. | 'n Beskermede natuurreservaat (Archipelago) wat uit 5 eilande bestaan. |
6. | Tropiese reenwoud in Afrika en ook 'n 'n WET. |
7. | Geldeenheid van die Seychelles |
8. | Aapagtige dier wat in Madagaskar voorkom. (King Jullian) ;-) |
9. | Geldeenheid van Malawi |
12. | Hierdie meer vorm deel van die grens tussen Mosambiek en Malawi. |
13. | Offisiele taal van Malawi |
15. | Bekende besienswaardigheid in Namibia waar talle skeepswrakke voorkom. |
17. | SAOG land wat bekend staan as die KROON JUWEEL van Afrika. |
19. | Die hoofstad van Lesotho. |
21. | Tuiste van die laaste groep Grauer's Gorillas word in hierdie park aangetref. |
22. | Zambezi vloei deur die aantal lande. |
23. | 2de Grootste canyon te wereld. |
24. | Bekende pas in Lesotho. |
27. | Hoofstad van Malawi. |
28. | Namibie se hoof toeriste besienswaardigheid (park). |
30. | Grootste park in Zimbabwe. |
31. | Tsodilo heuwels bestaan uit hierdie getal heuwels. |
32. | Lesotho se bergreeks. |