Home
My Puzzles
FAQ
Report bug
Collected Puzzles
User listed puzzles
Random Puzzle
Log In/Out

Erfenisroete Graad 5

Deur Juf Labuschagne

Instruksies: Gebruik Onderwerp 4 vanaf bladsy 148 om die antwoorde te soek. Die antwoorde is versteek in die blou Nuwe Woorde blokke OF in die rooi opskrifte. Doen eerste die maklike woorde. Julle mag mekaar help - ordelik.

1
2
 
3
           
   
 
4
 
5
               
     
6
 
7
       
     
8
 
9
       
10
   
         
11
 
12
                         
       
13
 
14
             
15
                     
     
 
16
                 
     
17
                     
   
 
18
                   

Across
3.Iets wat uit die verlede oorgedra word.
5.Ou wette in SA wat mense volgens kleur geskei het.
6.Wat natuurlik in 'n geografiese gebied voorkom.
12.Die boukuns en ontwerpe van geboue.
14.Die Kasteel is in hierdie provinsie.
15.Die oorblyfsels van plante en diere wat in rotse bewaar gebly het.
16.Frances Baard se prestasies
17.Die eerste mense in SA se kuns is hier te siene. (2 Words)
18.'n Regeringsvorm waarin almal gelyke regte het.
Down
1.Hierdie provinsie is bekend vir sy natuurlike skoonheid.
2.Gariepdam as naamerfenis is in hierdie provinsie.
4.Die Wieg van die Mensdom is in hierdie provinsie.
7.'n Wese wat regop loop en gereedskap gebruik het.
8.'n Versterkte gebou vir verdediging.
9.Goue voorwerpe by Mapungubwe.
10.Simbool van leierskap in Mapungubwe. (2 Words)
11.Die aalwyn met sy genesende eienskappe word hier aangetref.
13.Kaditshwene is in hierdie provinsie.

Use the "Printable HTML" button to get a clean page, in either HTML or PDF, that you can use your browser's print button to print. This page won't have buttons or ads, just your puzzle. The PDF format allows the web site to know how large a printer page is, and the fonts are scaled to fill the page. The PDF takes awhile to generate. Don't panic!




Google
 
Web armoredpenguin.com

Copyright information Privacy information Contact us