Home
My Puzzles
FAQ
Report bug
Collected Puzzles
User listed puzzles
Random Puzzle
Log In/Out

Demokrasie en Burgerskap Graad 6

Deur Juf Labuschagne

Instruksies: Vind die antwoorde in Onderwerp 3, vanaf bladsy 144. Die antwoorde sal wees in die blou Nuwe Woorde blokke of in die gevallestudies. Begin met die maklikste woorde eerste. Julle mag mekaar help - ordelik.

1
2
   
3
4
5
6
         
       
7
                 
           
   
8
             
9
           
10
               
   
11
       
12
                       
     
13
                         
14
     
15
             
16
   
17
     
18
                 
           
         
 
19
                 
     
20
                     
     
21
         

Across
7.Waar is Pius Langa gebore?
8.Fatima Meer het beter _______ gebou tussen swart en Indiergemeenskappe.
12.'n Papier waarop kiesers merk wanneer hulle stem.
13.'n Groep mense met soortgelyke idees oor hoe 'n land bestuur moet word. (2 Words)
15.Pius Langa het _____ ________geneem om twee regsgrade te verwerf. (2 Words)
18.Die polisie en geregshowe waar mense verhoor word.
19.'n Sisteem waarvolgens 'n gemeenskap of staat regeer word.
20.Wat regverdig of reg is.
21.Fatima Meer het geld ingesamel vir_________
Down
1.Hoe lank is Fatima Meer tronk toe gestuur? (2 Words)
2.Pius Langa se eerste werk was in 'n _________
3.Fatima Meer is hier gebore.
4.Die wette wat almal in die land moet gehoorsaam.
5.Die dinge wat van jou verwag word om te doen.
6.Mense van 'n land.
9.Pius Langa was 'n _______ in die Hooggeregshof.
10.Om te wys watter mens jy wil kies.
11.'n Regeringstelsel in 'n land waar almal kan stem.
14.Fatima Meer het geveg vir ____________ regte.
16.Die tak van die regering wat die land se wette maak.
17.In 1976 het Pius Langa ___________ begin praktiseer.
19.Die dinge wat mense toegelaat word om te doen.

Use the "Printable HTML" button to get a clean page, in either HTML or PDF, that you can use your browser's print button to print. This page won't have buttons or ads, just your puzzle. The PDF format allows the web site to know how large a printer page is, and the fonts are scaled to fill the page. The PDF takes awhile to generate. Don't panic!




Google
 
Web armoredpenguin.com

Copyright information Privacy information Contact us