| Dwars |
| 1. | My klerekas bestaan uit klere en skoene en is R....... werd |
| 4. | My meubels se waarde is R.... |
| 5. | 'n Plan hoe om toekomstige inkomste te bestee |
| 7. | Ek skuld R.......nog op my huis |
| 8. | ...word bereken deur die totatle uitgawes van totale inkomste af te trek |
| 10. | my huis is ................ werd(bate) |
| 12. | Spaargeld se totaal is: R... |
| 13. | Ek dra dit elke dag |
| 14. | Gee 'n ander naam vir 'tekort' |
| 18. | Bereken deur die totale skuld van totale besittings af te trek |
| 22. | Lopende koste van 'n sakeonderneming |
| 23. | 'n Bate wat in die klaskamer is |
| 24. | Uitgawes oorskry inkomste, word 'n ...... wat tussen hakkies aangedui word |
| 25. | ......ontvang vir die verhuring van eiendom |
| 26. | Wanneer jy vir 'n werkgewer werk, dan neem hy jou indiens... |
| 27. | Aankoop van bates in 'n sakeonderneming |