Home
My Puzzles
FAQ
Report bug
Collected Puzzles
User listed puzzles
Random Puzzle
Log In/Out

NWT Hersiening - Kwartaal 1

Gebruik jou handboek en werkboek, asook al jou kennis oor kwartaal 1 se werk en voltooi die aktiwiteit hieronder.

Word Bank
habitat, hitte, kiemwortel, ledemate, lewend, liggaamsbedekking, raamstruktuur, sintuie, stingel, voortplanting, water, woestyn, wortels

1
2
         
   
   
 
3
 
4
5
           
6
           
       
       
7
       
8
       
9
     
10
                 
     
     
11
                       
   
   
12
                         
 

Dwars
2.Plante is lewend/nie-lewend
5.In watter habitat woon kamele?
6.Die plek waar 'n plant of dier woon, noem ons sy _____.
8.Saadjies benodig h____ vanaf die son om te ontkiem.
10.Honde gebruik dit om mee te beweeg (l_____)
11.Watter struktuur is ons skelet?
12.Een van die 7 lewensprosesse, waar organismes meer word.
Af
1.'n Plant se _______ absorbeer minerale uit die grond uit.
2.Die hare wat ons lyf bedek, is ons _________.
3.Die ______ van 'n plant hou hom regop.
4.Sien, ruik, hoor, proe en voel
7.'n Plant se eerste wortel noem ons sy _____.
9.Mens moet jou plante gereeld _______ gee, anders gaan dit dood.

Use the "Printable HTML" button to get a clean page, in either HTML or PDF, that you can use your browser's print button to print. This page won't have buttons or ads, just your puzzle. The PDF format allows the web site to know how large a printer page is, and the fonts are scaled to fill the page. The PDF takes awhile to generate. Don't panic!




Google
 
Web armoredpenguin.com

Copyright information Privacy information Contact us